Panorama

Sold
Property Details

Panorama

Sold
Description

PANORAMA PALMS | 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP

House Sold - Panorama

3 Slaapkamer Huis, 2 badkamers (en-suite : bad & stort, toilet, wasbak),
2de badkamer (stort, toilet, wasbak),

Oopplan kombuis met ingeboude oond, kookvlak en uitsuigwaaier,

Oopplan eetkamer en sitkamer met skuifdeur na ‘n tuin met ‘n geplaveide stoep wat gedeeltelik onderdak is.

Motorhuis asook ‘n motor afdak.

Daar sal ‘n totale opgradering op die eenheid gedoen word, dus nuwe vloerteels, muurteels, kaste en badkamer, ingeboude oond, kookvlak en uitsuigwaaier, veiligheidshekke ens.

* Viniel vloere – opsioneel en ekstra *


Prys :  R1 967 012-00

Oppervlakte :  116vkm

 

Kontak :
Linette Teepe vir ‘n afspraak vir besigting of meer inligting by Sel 071 413 0592/021-9752983

Property Features
  • House
  • 3 bed
  • 2 bath
  • 2 Parking Spaces
  • Floor Area is 116 m²
  • Garage
  • Carport
mm
Linette Teepe
CEO
082 852 7632