Panorama Western Cape

R 634 620,00
Property Details

Panorama Western Cape

R 634 620,00
Description

PANORAMA PALMS | EENMANS WOONSTELLE TE KOOP

Studio - Panorama Western Cape

Grondvloer Batchelors/Eenmans woonstel te koop @ R634 620,00 :

Oopplan sit/slaapkamer met ‘n deur na ‘n privaat stoepie.

Aparte kombuis, Badkamer met ‘n inloopstort, wasbak en toilet.
Die stort is toegerus met ‘n stortstoel, “grabhandles”.

Die eenheid front Noord en het die ideale wintersonnetjie.  Die eenheid word opgegradeer.

* Vinielvloere: opsioneel en ekstra. * 

‘n Kompakte maar uitstekende uitleg vir ‘n eenmanswoonstel.

Kontak Linette Teepe vir ‘n afspraak vir besigtiging of vir meer inligting by : 071 413 0592/021-9752983

 

Property Features
  • Studio
  • 1 bed
  • 1 bath
mm
Linette Teepe
CEO
082 852 7632