Flamingo Vlei, Table View

R 440 000,00
Property Details

Flamingo Vlei, Table View

R 440 000,00
Description

VUE DU CAP AFTREE-OORD | HULPSORGEENHEID TE KOOP

Unit - Flamingo Vlei, Table View

HULPSORG PRIVAAT KAMER MET BADKAMER wat deel vorm van die versorgingsafdeling.

Hierdie kamer van 21vkm met sy eie badkamer met heerlike oggendson is te koop op lewensreg basis @ R440 000,00
Die maandelikse heffing beloop  ±R522-00 per maand.
BX telefoonstelsel dien as in interkom stelsel waar alle interne oproepe binne die aftreeoord na mede-inwoners, kantoor, sekuriteit, verswakte afdeling ens kosteloos is en uitgaan oproepe volgens gebruik betaal sal word.
Huur van hierdie stelsel is ‘n verpligte R70 p/m.

Krag sal volgens gebruik betaal word.  Sr Cathy, Bestuurder van die Verswakte Afdeling, wat bekend is vir hulle hoë standaard versorging en “tender loving care” wat hulle aan die inwoners bied, sal die verpligte mediese versorging aanbied en sal alle koste ten opsigte van die versorging met graagte bespreek by 021 – 5501686

Die aftreeoord gee inwoners toegang toe uitstekende sekuriteit, biblioteek, haarsalon, eetsaal ens met goed versorgde perseel wat geleentheid gee om veilig op die gronde te beweeg en ‘n kwaliteit lewe te geniet met mediese bystand, sosiale aktiwiteite en interaksie.

Skakel Linette Teepe om te besigtig.
071 413 0592

Property Features
  • Unit
  • 1 bed
  • Toilet
mm
Linette Teepe
CEO
082 852 7632