Property Details
Leased
Description
LA PROVANCE RETIREMENT VILLAGE | 2 BEDROOM COTTAGE TO RENT
House -
Gesogde Sentraal gelee Aftree-Oord in Welgelegen naby mediese kliniek, gimnasium, winkelsentrums en die N1.
Die huis bied twee ruim slaapkamers met mooi badkamers (bad/stort) en ‘n Studeerkamer.
Hierdie luukse en ruim wooneenheid is uiters netjies en bied groot leefareas en eetkamer.
Kombuis met ‘n droogarea.
Groot toegeboude Patio met ‘n louver dak.
Pragtige versorgde tuin.
Addisioneel:
Water en Krag volgens eie gebruik.
Die oord se hoofgebou bied:
‘n Verswakteafdeling
Biblioteek
Haarsalon
Rolbalbaan
Swembad ens.
Skakel Linette Teepe om te besigtig: 071 413 0592
Property Features
- House
- 2 bed
- 2 bath
- 2 Parking Spaces
- Floor Area is 145 m²
- 2 Garage