Ibis Street, Legato, Sonstraal Heights

Leased
Property Details

Ibis Street, Legato, Sonstraal Heights

Leased
Description

Legato Aftree-Oord: 2 Slaapkamer Huis te Huur

House - Sonstraal Heights

Ruim twee slaapkamer huis te huur in Legato Aftree-Oord, Sonstraal Hoogte, Durbanville.

Die huis beskik oor ‘n ruim kombuis met twee water punte (een vir die wasmasjien en een vir die skottelgoedwasser) Vanuit die kombuis is daar direkte toegang tot wasgoeddroogarea. Die leefarea bied baie spasie en is ideaal vir ‘n eetkamer en sitkamer met nog baie spasie vir die wat wil onthaal.

Die heerlike toegeboude sonkamer/stoep bied ‘n perfekte lees-hoekie of stokperdjie kamer. Die vertrek kyk oor uit oor ‘n pragtige lae onderhoud tuin.

Hoofslaapkamer beskik oor baie ingeboude kaste en ‘n vol en-suite badkamer.

Die tweede slaapkamer, ook ruim, beskik ook oor ingeboude kaste.

Die enkel motorhuis met direkte toegang tot die huis het ook reeds ‘n tuimeldroeer teen die muur vir jou gemak.

Skakel gerus vir Alicia Kotze om die lieflike huis te besigtig.

Huur: R 11 500,00 per maand
Etes: R456,00 per maand
Water en Krag: Volgens eie gebruik

Property Features
  • House
  • 2 bed
  • 1 bath
  • 1 Parking Spaces
  • Air Conditioning
  • Ensuite
  • Garage
  • Courtyard
mm
Alicia Kotzé
Office Manager
082 852 7632