Panorama

TBA
Property Details

Panorama

TBA
Description

PANORAMA PALMS | WOONSTELLE TE HUUR

Apartment - Panorama

PANORAMA PALMS :
SELF VERSORGENDE KAMERS & VERSWAKTE AFDELING KAMERS & DIMENSIA/ALTZHEIMER KAMERS & EENMANSWOONSTEL THE HUUR

 

Ons het verskeie opsies van kamers in verskillende dele van Panorama Palms verskikbaar.

 

Die dienste en fasiliteite is uitgebrei en is daarop toegespits om aan inwoners ‘n kwaliteit lewe met verskeie ondersteuningstelsel aan te bied bv.  Vervoer na dokters, hospitale en winkelsentrums,  kliniekdienste, tuisversorgingsdienste, nutsmanne om te help met basiese dienste soos ruil van gloeilampe, opsit van skilderye en ander dienste, biblioteek (toegang tot “skype” waar familie gekontak wil word), snoeker en veerpyltjie kamer, eetsaal met 3 gang middag etes @ R48 per maaltyd per persoon), skoonmaak dienste, was en strykdienste, “coffee shop” met heerlike lekkernye, toebroodjies ens, verskeie geleentheid om aan aktiwiteite en uitstappies deel te neem.

 

U kan my skakel vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak om eenhede/kamers te besigtig
LINETTE TEEPE 071 413 0592/021-9752983

Property Features
  • Apartment
mm
Linette Teepe
CEO
082 852 7632