Flamingo Vlei, Table View

Leased
Property Details

Flamingo Vlei, Table View

Leased
Description

VUE DU CAP RETIREMENT VILLAGE | 3 BEDROOM COTTAGE TO RENT

House - Flamingo Vlei, Table View

Pragtige 3 slaapkamer huis met 2 badkamer (een met ‘n stort en die ander met ‘n bad), oop plan kombuis/sitkamer/eetkamer, toegeboude sonstoep, toegeboude wasgoed area, motorhuis (23vkm) en ‘n motorafdak.  Die huis front Noord met die toegebou stoep en hoofslaapkamer en 2de slaapkamer wat ook die winterson kry.

Die huis is ‘n goedversorgde eenheid met ‘n tuin en is naby aan die hoofgebou gelee wat toegang gee tot fasiliteite en dienste.  Elke eenheid het ‘n paniekknoppie en tuisversorgingsdienste soos nodig, kan met sr Cathy van die verswakte afdeling gereel word.

Huur beloop R10 000 plus, telefoon huur, water en krag volgens gebruik.  Die eienaar betaal die heffing van ongeveer R2700 en die eiendomsbelasting van ongeveer R700.

KONTAK :  LINETTE TEEPE VIR BESIGTING : 071 413 0592

Property Features
  • House
  • 3 bed
  • 2 bath
  • 2 Parking Spaces
  • Garage
  • Carport
mm
Alicia Kotzé
Office Manager
082 852 7632