Located in Brackenfell
Opened it’s doors in 2004
There are 350 Separate Title cottages and a few apartment blocks with 2 bedroom apartments, some with garages and other with allocated parking spots. Klaradyn is located close to a variety of Shopping center’s, doctors and churches and offers a wide variety of activities and services.


Geleë in Brackenfell
Hierdie oord het sy deure geopen in 2004
Daar is 350 eietitel huise en verskeie woonstelle blokke wat almal uit 2 slaapkamers, van hulle met motorhuise en ander met gespesifiseerde parkeer areas. Klaradyn is gelee naby verskeie winkelsentrums, dokters en kerke en bied ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite en dienste.