Dienste
Panorama Palms se eenhede word op 'n Lewensreg basis verkoop waar die inwoner 'n 100% van die oorspronlike koopsom terug ontvang.
Daar is 'n verskeidenheid eenmans, 1 en 2 slaapkamer woonstelle, 1, 2 en 3 slaapkamer huise (27m2 tot 116m2)
Onafhanklike leefstyl
Onafhanklike leefstyl vir aktiewe persone oor 50
Lewenstyl verrykings programme en uitstappies
Gekwalifiseerde Kliniekpersoneel 24 uur aan diens
Medikasie bestuurs programme
Opgeleide versorgings personeel
Eiendoms instandhouding deur gekwalifiseerde personeel
Sorgsentrum
Uitsonderlike sorgsentrum, toegerus vir beide fisies en geestelik afhanklike inwoners
Alzheimer Afdeling
Altzheimers afdeling met aktiewe en individuele sorg deur mediese personeel benodig in die gemak van hulle eie huis
3 gang maaltye
3 gang maaltye middae en ander maaltye soos verkies
Vervoer
Vervoer na winkelssentrum en dokters
Jukskei-, snoeker- en veerpyltjie fasiliteite