Vue du Cap Retirement Village

Located in Flamingo Vlei, Table View

Gelee in Flamingo Vlei, Table View

Near Bayview-, Bayside Shopping Centres and Medi-Cross Clinic

Vue du Cap opened its doors in 1996 and is sold as sectional title. Maintenance of the buildings outside and insurance on the buildings is the responsibility of the Retirement Village. This retirement village offers 1, 2 and 3 bedroom units (35m2 - 104m2) with 1 or 2 bathrooms, with/without enclosed patios and a garage of 23m2.

The Clubhouse offers the following services/facilities

Dining room

Dining room with lunches and snacks provided daily

Library

Hair salon

Indoor braai/socialising area

Prayer meetings (Inter Denomination)

Exercise classes

Bingo

Picnic

Friday get together with drinks and snacks (bring your own refreshments of choice as well as a small snack to share)

24 hour security

24 hour frail care

Clinic service

Assistant-Living units

Self-service laundry

Garden services:

2 x per month cutting of lawn

Naby Bayview-, Bayside-winkelsentrums en Medi-Clinic Cross

Vue du Cap het hulle deure in 1996 oopgemaak en word verkoop as deeltitel. Instandhouding van die geboue buite en versekering op die geboue is die verantwoordelikheid van die Aftree-Oord. Dit aftree-oord bied 1, 2 en 3 slaapkamer eenhede (35m2 - 104m2) met 1 of 2 badkamers, met / sonder 'n onderdak stoep en 'n garage van 23m2.

Die klubhuis bied die volgende dienste / fasiliteite

Eetkamer

Eetkamer met middagetes en verversings daaglikse voorsien

Biblioteek

Binnebraai / kuier area

Haarsalon

Gebeds byeenkomste (Inter denominasie)

Oefenklasse

Bingo

Picnic

Vrydag kuiertjies met drankies en peuselhappies (bring jou eie verversings van keuse, sowel as 'n klein peuselhappie te deel)

24 uur sekuriteit

24 uur versorging van verswaktes

Kliniek dienste

Hulpsorg woon-eenhede

"Self-help" wasgoed dienste

Tuindienste:

2 x per maand sny van gras