Paradise Park

Located in Brachenfell

Gelee in Brachenfell

general 4

Walking distance of the Hypermark and a Medical Centre

Paradise Park Retirement Village opened its doors in 1994. The 1 and 2 bedroom units are sold as separate title units with the full profit due to the Seller.

Services & Facilities available

Controlled access

Maintenance

Maintenance of the buildings on the outside and insurance are covered by the monthly levy.

Well-kept gardens

Swimming pool and barbecue facilities

Meals

Meals available (daily except Saturdays), but not mandatory.

Panic Button

Panic button connects you with the Frail care section

Clinic Services available

general 5

Loopafstand van die Hypermark en 'n Mediese Sentrum

Paradys Park Aftree-oord het hulle deure in 1994 geopen. Die 1 en 2 slaapkamer eenhede word verkoop as deeltitel waar die volle wins die Verkoper toekom.

Dienste / Fasiliteite

Beheerde toegang

Instand houding

Instandhouding van die geboue aan die buitekant en versekering word gedek deur die heffing

Goed versorgde tuin

Swembad en braai fasiliteite

Etes

Eetsaal verskaf etes (elke dag behalwe Saterdae), maar nie verpligtende -

Paniek knoppie

Paniek knoppie verbind jou met die verswakte afdeling

Kliniek dienste beskikbaar