Loop afstand van die Durbanville Mediese Kliniek
La Gratitude is naby die dorp waar die winkels, kerke en dokters gelee is. La Gratitude is reeds in 1990 geopen en word op 'n deeltitel basis verkoop waar die onderhoud aan die buitekant van die huise deur die Aftree-oord hanteer word.
Dienste & Fasiliteite beskikbaar
Daar is 'n kombinasie van 2 en 3 slaapkamer huise (95m tot 181m) met enkel- en dubbelmotorhuise en onderdak braai areas.
24 uur verpleegsorg afdeling
Ruim tuine
Ruim tuine wat ten volle deur die aftreeoord onderhou word
Instandhoudings personeel
Sosialiserings area
Sosialiserings area met 'n swembad en braaifasiliteite
Middag Etes
Eetsaal verskaf alle middagetes behalwe op Saterdae en Vakansiedae
Verpleegsters
Terrein verpleegster beskikbaar vir ondersteuning 4 x per week (Maandae tot Vrydae (uitgesl. Donderdae) : 09h00 tot 12h30)
Interkomstelsel
Interkomstelsel verbind met huise vanaf hoofingang