Klaradyn Retirement Village

Located in Brackenfell

Gelee in Brackenfell

1

Opened it's doors in 2004

There are 350 Separate Title cottages and a few apartment blocks with 2 bedroom apartments, some with garages and other with allocated parking spots. Klaradyn is located close to a variety of Shopping center's, doctors and churches and offers a wide variety of activities and services.

Services & Facilities available

4 Compulsory lunches per person per month.

24 Hour Security

24 Hour Frail Care

Doctors

Consultation room on premises: Tuesdays 09:30 until done.

Library

Hair Salon

Exercise classes

Card games

Church services

Ladies Bar

Domestic services

Domestic services & Washing/ironing services is out-sourced

Outings: Klaradyn Tours

11

Hierdie oord het sy deure geopen in 2004

Daar is 350 eietitel huise en verskeie woonstelle blokke wat almal uit 2 slaapkamers bestaan, van hulle met motorhuise en ander met gespesifiseerde parkeer areas. Klaradyn is gelee naby verskeie winkelsentrums, dokters en kerke en bied 'n groot verskeidenheid aktiwiteite en dienste.

Dienste & Fasiliteite

4 Middagetes per persoon per maand verpligtend.

24 uur sekuriteit

24 uur verswakte afdeling

Dockers

Dokters spreekkamer op die perseel : Dinsdae 09h30 tot klaar

Biblioteek

Haarsalon

Oefeningklasse

Kaartspele

Kerk dienste

Dameskroeg

Skoonmaak dienste

Skoonmaaksdienste & Was/strykdienste is uitgekontrakteur

Uitstappies : Klaradyn Toere