Fairtrees Retirement Village
Located along the Durbanville Sports Grounds
Gelee langs die Durbanville Sportsgronde
Beautiful retirement village with well-kept gardens
They opened doors in 1998 and is near Durbanville -and Cape Gate Medical Clinic. The closest shopping centres are Cobble Walk and Glengarry and the central town area's shops is approximately 1km from the Retirement Village. There are a variety of homes ranging from 1, 2 and 3 bedroom houses with mostly single garages and with/without carports. The houses are sold as Separate Title where the full purchase price due to the owner. 3 Lunches per month are compulsory.
Services & Facilities available
Lunch daily (not Saturdays)
Garden Services: mowing 2 x per month
Social Club - Wednesday afternoons
Library is part of dining
Transportation
To shops and doctors are provided outside person
Panic Button
24 hours weakened section with panic button provided to each house and directly connected with weakened section
Security
24 hour manned security with electrified wires on boundary walls
Tours & Trips
Klaradyn tours and other supplies trip outside company
Site nurse:
Monday - Friday 08h00: 17h00 (as part of charge)
Pragtige aftree-oord met goed versorgde tuine
Fairtrees Aftree-oord se deure het in 1998 geopen. Dit is 'n pragtige aftree-oord met goed versorgde tuine en naby Durbanville -en Cape Gate Mediese Kliniek. Die naasste winkelsentrums is Cobble Walk, Glenngary en die sentrale dorpsgebied se winkels is ongeveer 1km van die aftreeoord. Daar is 'n verskeidenheid van huise wat wissel van 1, 2 en 3 slaapkamer huise met meestal enkelmotorhuise met en sonder motorafdakke. Die huise word as eie titel verkoop waar die volle verkoopprys die eienaar toekom. 3 Middagetes per maand is verpligtend.
Dienste sluit in
Middagetes daagliks (Nie Saterdae)
Tuindienste : grassny 2 x per maand
Sosiale klub - Woensdae middae
Biblioteek vorm deel van eetkamer
Vervoer
Vervoer na winkels en dokters word verskaf deur buite persoon
Panic Knoppie
24 uur verswakte afdeling met paniek knoppie wat aan elke huis verskaf word en direk verbind is met verswakte afdeling
Sekuriteit
24 uur bemande sekuriteit met ge-elektrifiseerde drade op grensmure
Toere & Uitstappies
Klaradyn toere en ander verskaf uitstappies as buite maatskappy
Terrein verpleegster :
Maandae - Vrydae 08h00 : 17h00 (vorm deel van heffing)