Paradise Park

Located in Brackenfell

Walking distance of the Hypermark and a Medical Centre


Paradise Park Retirement Village opened its doors in 1994. The 1 and 2 bedroom units are sold as separate title units with the full profit due to the Seller.


Services & Facilities available

  • Controlled access
  • Maintenance of the buildings on the outside and insurance are covered by the monthly levy.
  • Well-kept gardens
  • Swimming pool and barbecue facilities
  • Meals available (daily except Saturdays), but not mandatory.
  • Panic button connects you with the Frail care section
  • Clinic Services available
Geleë in Brackenfell

Loopafstand van die Hypermark en ‘n Mediese Sentrum


Paradys Park Aftree-oord het hulle deure in 1994 geopen. Die 1 en 2 slaapkamer eenhede word verkoop as deeltitel waar die volle wins die Verkoper toekom.


Dienste/Fasiliteite

  • Beheerde toegang
  • Instandstandhouding van die geboue aan die buitekant en versekering word gedek deur die heffing
  • Goed versorgde tuin
  • Swembad en braai fasiliteite
  • Eetsaal verskaf etes  (elke dag behalwe Saterdae), maar nie verpligtende -
  • Paniek knoppie verbind jou met die verswakte afdeling
  • Kliniek dienste beskikbaar.