Fairtrees Retirement Village

Located along the Durbanville Sports Grounds

Beautiful retirement village with well-kept gardens


They opened doors in 1998 and is near Durbanville -and Cape Gate Medical Clinic. The closest shopping centres are Cobble Walk and Glengarry and the central town area's shops is approximately 1km from the Retirement Village. There are a variety of homes ranging from 1, 2 and 3 bedroom houses with mostly single garages and with/without carports. The houses are sold as Separate Title where the full purchase price due to the owner. 3 Lunches per month are compulsory.


Services & Facilities available

  • Lunch daily (not Saturdays)
  • Garden Services: mowing 2 x per month
  • Library is part of dining
  • 24 hours weakened section with panic button provided to each house and directly connected with weakened section
  • 24 hour manned security with electrified wires on boundary walls
  • Social Club - Wednesday afternoons
  • Klaradyn tours and other supplies trip outside company
  • Transportation to shops and doctors are provided outside person
  • Site nurse: Monday - Friday 08h00: 17h00 (as part of charge)
Geleë langs die Durbanville Sportsgronde

Pragtige aftree-oord met goed versorgde tuine


Fairtrees Aftree-oord se deure het in 1998 geopen. Dit is ‘n pragtige aftree-oord met goed versorgde tuine en naby Durbanville -en Cape Gate Mediese Kliniek.  Die naasste winkelsentrums is Cobble Walk, Glenngary en die sentrale dorpsgebied se winkels is ongeveer 1km van die aftreeoord. Daar is ‘n verskeidenheid van huise wat wissel van 1, 2 en 3 slaapkamer huise met meestal enkelmotorhuise met en sonder motorafdakke. Die huise word as eie titel verkoop waar die volle verkoopprys die eienaar toekom.  3 Middagetes per maand is verpligtend.


Dienste sluit in

  • Middagetes daagliks (Nie Saterdae)
  • Tuindienste : grassny 2 x per maand
  • Biblioteek vorm deel van eetkamer
  • 24 uur verswakte afdeling met paniek knoppie wat aan elke huis verskaf word en direk verbind is met verswakte afdeling
  • 24 uur bemande sekuriteit met ge-elektrifiseerde drade op grensmure
  • Sosiale klub – Woensdae middae
  • Klaradyn toere en ander verskaf uitstappies as buite maatskappy
  • Vervoer na winkels en dokters word verskaf deur buite persoon
  • Terrein verpleegster : Maandae – Vrydae 08h00 : 17h00 (vorm deel van heffing)