Vue du Cap Retirement Village

Located in Flamingo Vlei, Table View

Near Bayview-, Bayside Shopping Centres and Medi-Cross Clinic


Vue du Cap opened its doors in 1996 and is sold as sectional title.  Maintenance of the buildings outside and insurance on the buildings is the responsibility of the Retirement Village. This retirement village offers 1, 2 and 3 bedroom units (35m² – 104m²) with 1 or 2 bathrooms, with/without enclosed patios and a garage of 23m².


The Clubhouse offers the following services/facilities

  • Dining room with lunches and snacks provided daily
  • Library
  • Indoor braai/socialising area
  • Hair salon
  • Prayer meetings (Inter Denomination)
  • Exercise classes
  • Bingo
  • Friday get together with drinks and snacks (bring your own refreshments of choice as well as a small snack to share)
  • 24 hour security
  • 24 hour frail care
  • Clinic services
  • Assistant-Living units
  • Self-service laundry
  • Garden services : 2 x per month cutting of lawn
Geleë in Flamingo Vlei, Table View

Naby Bayview-, Bayside-winkelsentrums en Medi-Clinic Cross


Vue du Cap het hulle deure in 1996 oopgemaak en word verkoop as deeltitel. Instandhouding van die geboue buite en versekering op die geboue is die verantwoordelikheid van die Aftree-Oord. Dit aftree-oord bied 1, 2 en 3 slaapkamer eenhede (35m² - 104m²) met 1 of 2 badkamers, met / sonder ‘n onderdak stoep en 'n garage van 23m².


Die klubhuis bied die volgende dienste/fasiliteite

  • Eetkamer met middagetes en verversings daaglikse voorsien
  • Biblioteek
  • Binnebraai / kuier area
  • Haarsalon
  • Gebedsbyeenkomste (Inter denominasie)
  • Oefenklasse
  • Bingo
  • Vrydag kuiertjies met drankies en peuselhappies (bring jou eie verversings van keuse, sowel as 'n klein peuselhappie te deel)
  • 24 uur sekuriteit
  • 24 uur versorging van verswaktes
  • Kliniek dienste
  • Hulpsorg woon-eenhede
  • “Self-help” wasgoed dienste
  • Tuindienste: 2 x per maand sny van gras