La Gratitude

La Gratitude is located in Durbanville

Walking distance from Durbanville Medi-Clinic


La Gratitude is close to the shops, churches and doctors. It was established in 1990 and is sold as Sectional Title units – Maintenance on the outside is the responsibility of the HOA.


Services & Facilities available

  • 24 hours frail care facility
  • Panic buttons
  • Spacious gardens that are fully maintained by the retirement village
  • Maintenance personnel
  • Socializing area with swimming pool and braai facilities
  • Dining room provides lunches everyday apart from Saturdays and Public Holidays.
  • Nurse provided as support 4 x per week (Monday to Friday excl. Thursdays: 09h00 to 12h30.)
  • Intercom system to houses from main entrance.

Various 2 and 3 bedroom houses (95m to 181m) with single and double garages and undercover braai areas.

Geleë in Durbanville

Loop afstand van die Durbanville Mediese Kliniek


La Gratitude is naby die dorp waar die winkels, kerke en dokters geleë is. La Gratitude is reeds in 1990 geopen en word op ‘n deeltitel basis verkoop waar die onderhoud aan die buitekant van die huise deur die Aftree-oord hanteer word.


Dienste & Fasiliteite beskikbaar

  • 24 uur verpleegsorg afdeling
  • Paniek kontrole
  • Ruim tuine wat ten volle deur die aftreeoord onderhou word
  • Instandhoudings personeel
  • Sosialiserings area met ‘n swembad en braaifasiliteite
  • Eetsaal verskaf alle middagetes behalwe op Saterdae en Vakansiedae
  • Terrein verpleegster beskikbaar vir ondersteuning 4 x per week (Maandae tot Vrydae (uitgesl. Donderdae) : 09h00 tot 12h30)
  • Interkomstelsel verbind  met huise vanaf hoofingang

Daar is ‘n kombinasie van 2 en 3 slaapkamer huise (95m  tot 181m) met enkel- en dubbelmotorhuise en onderdak braai areas.