Situated in Kuilsriver
Several one-man and one bedroom apartments
It is well situated with regard to the hospital and several shopping centers. The resort offers a very homely feel; it is well taken care of and has a lovely garden area. It is also a very affordable resort and is extremely popular.

Geleë in Kuilsriver
Verskeie eenmans asook 1 slaapkamer huisies
Dit is goed gelee ten opsigte van die hospitaal en verskeie inkopiesentrums. Die oord bied n baie huislike gevoel en is netjies versorg met baie groen areas. Dit is ook ‘n baie bekostigbare oord en is uiters gewild.