Legato Retirement Village

Located in Sontraal Heights, Durbanville

The resort's picturesque gardens are a feast for the eyes


Le Gato Retirement Village opened its doors in 2002 and is situated in Sonstraal Heights, Durbanville. Le Gato consists of one-, two- and three-bedroom houses and bachelor, one and two bedroom apartments, Assistant-living apartments and a Frail care section. In the immediate vicinity is Glenngary and Coble Walk Shopping Centre and Durbanville/Cape Gate Medical Clinic as the nearest hospitals and doctors surgeries.


Services & Facilities available

  • 8 compulsory lunches per unit
  • DSTV hotel package
  • Bowling green
  • Swimming pool
  • Clubhouse with ladies bar and recreation area
  • Library
  • Hair Salon
  • Transport (provided by outside person)
  • Excursions & Activities: Klaradyn tours, card games, social club
  • Braai
  • Church Services
  • Clinic Services
  • 24 hour Frail care
Geleë in Sonstraal Hoogte

Die oord se gevestigde goedversorgde tuine is ‘n lus vir die oog


Le Gato Aftreeoord het geopen in 2002 en is gelee in Sonstraal Hoogte, Durbanville.  Le Gato bestaan uit een-, twee- en drie slaapkamer huise asook Eenmans, 1 en 2 slaapkamer woonstelle, hulpsorg woonstelle en ‘n verswakte afdeling.  In die onmiddellike omgewing is Glenngary en Coble Walk Winkelsentrum met die Durbanville /Cape Gate Mediese Kliniek as die naaste hospitale en dokters spreekkamers.


Dienste sluit in

  • 8 Verpligte middagetes per eenheid
  • DSTV hotel pakket
  • Rolbalbaan
  • Swembad
  • Klubhuis met dames kroeg en ontspanningsarea
  • Biblioteek
  • Haarsalon
  • Vervoer (verskaf deur buite persoon)
  • Uitstappies & aktiwiteite :  Klaradyn toere, kaartspele, sosiale klub
  • Braaigeriewe
  • Kerkdienste
  • Kliniekdienste
  • 24 uur verswakte afdeling